Roots, Shoots and Muddy Boots

roots300A garden is the perfect place to learn about the seasons, water, soil, seeds, creepy crawlies…while you are busy planting your own delicious vegetables, lettuce and herbs!

This book will teach you how to plan a garden, about types of soil and soil preparation, planting and finally harvesting your own produce. Also included are craft projects linked to gardening, ad easy recipes using the fresh produce you have grown. Explore the mysteries underground and see how seeds grow miraculously from tiny pips into juicy vegetables.

Put on your boots, a whole new world is waiting for you in your garden. 12345

Knolle, bolle en Tuinkaperjolle

Kom leer in die tuin van die seisoene, water, grond, saad, goggas…alles, terwy jy die gesongste groente, Blaarslaai, en kruie in jou eie tuin kweek.

knolle300Hierdie boek sal jou wys hoe om jou tuin te beplan, die grond voor te berei en jou eie groente te plant en oes. Daar is ook kunsprojekte en maklike resepte. Kom ontdek die geheime wêreld onder die grond en ontdek hoe piepklein saadjies tot sappige lekkernye groei.

Kry jou waterstewels en ontdek n wonderwêreld in jou eie groentetuin.

Available at the following on-line stores and all other major retailers:

Loot.co.za
Exclusive Books
TAKEALOT

phone: 074 583 1700    email: samsart@mweb.co.za